We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Gesant van die mispels

Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte (ca. 1659–1707)

Marlene van Niekerk

ISBN:

9780798176552

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

January 2018

Price (incl. VAT):

R 340.00

Format:

Soft cover, 68pp


About this book:

Met dié bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ’n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Adriaen Coorte (ca. 1659-1707) bekend. Sy lewer daarmee nogeens ’n bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat ’n dosyn skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van ’n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as “’n poëtiese kragtoer”.

RELATED BOOKS

Kleur kom nooit alleen nie

Antjie Krog

Brief op veertigduisend voet

Tom Dreyer

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Sheila Cussons: Versamelde gedigte

Sheila Cussons

Katalekte

Breyten Breytenbach

Mede-wete

Antjie Krog

Plunder

Antjie Krog

Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983

Breyten Breytenbach

Chinatown

Ronelda Kamfer

Waterman

Herman Wasserman

die na-dood

Breyten Breytenbach

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Liefde en verset

André le Roux

om my kastele in Spanje te sloop

Jaco Barnard-Naudé

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Hammie

Ronelda Kamfer

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet

Ko lat ons sing

Adam Small

Staan in die algemeen nader aan vensters

Loftus Marais

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Oolog

Nathan Trantraal

Nou in infrarooi

Tom Dreyer

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

Soekenjin

Bibi Slippers

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Noudat slapende honde

Ronelda Kamfer

Prins

Ryan Pedro

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Kaar

Marlene van Niekerk

Steierwerk

Johan Myburg

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Bientang

Jolyn Phillips

Kinderlê

Lynthia Julius

Ontaard

Pieter Odendaal

Die lewe is 'n asem lank

Frieda van den Heever, Frieda van den Heever

Uit die kroes

Lynthia Julius

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Die maan is swart

Adam Small, Ronelda Kamfer

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Swatland

Ashwin Arendse

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Ek en jy bestaan nie

Danie Marais