For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

WEN: Hierdie boekpak ter waarde van R3000 om #VROUEMAAND te vier!


07/08/2020

Vier #Vrouemaand saam met NB-Uitgewers! Skryf hier onder in vir ons Vrouemaand-kompetisie en staan die kans om ‘n versameling boeke ter waarde van R3000 te WEN!

Die prys sluit die volgende boeke in:
- Draairivier deur Engela Ovies

- Wilna Adriaanse Omnibus 2

- Maggie: My lewe in die kamp deur Maggie Jooste

- Somtotaal deur Anchien Troskie

- Pienk is nie vir sissies nie deur Christien Neser

- Uit die kroes deur Lynthia Julius

- Luistervink deur Madré Marais

- Vers & vrou saamgestel deur Karen de Wet

- Bientang deur Jolyn Phillips

- Die vlerke van naaldekokers deur Cecilia Steyn

- Op soek na Tretchikoff deur Anita du Preez
- Skadukant deur Rika Cloete

Bepalings en voorwaardes:
Die kompetisie sluit 31 Augustus 2020 om middernag. | Die wenner se afleweringsadres moet in Suid-Afrika wees. | Die boekpak mag 4 weke of langer neem om die wenner te bereik weens die impak van inperking op ons verspreidingsentrum. | Die prys kan nie vir kontant verruil word nie.

WIN: This book hamper worth R3500 in celebration of #WOMENSMONTH!


07/08/2020

Celebrate #WomensMonth with NB Publishers! Enter our Women’s Month Competition below and stand the chance of WINNING a book hamper worth R3500!

The prize includes the following books:

- Kefilwe Mabote: Influencer De Luxe

- Kitchen Queen by Lucia Mthiyane

- Living While Feminist edited by Jen Thorpe

- Lansdowne Dearest by Bronwyn Davids

- Hard Rain by Irma Venter

- Into the Sun by Takalani M

- The Fall by Jen Thorpe

- Femicide in South Africa by Nechama Brodie

- Mermaid Fillet by Mia Arderne

- Women in Solitary by Shanthini Naidoo

- Heart of a Strong Woman by Xoliswa Nduneni-Ngema as told to Fred Khumalo

- Mothers of the Nation by Lihle Ngcobozi

Terms and conditions:
Competition ends 31 August 2020 at midnight. | The winner’s delivery address must be in South Africa. | The book hamper may take 4 weeks or longer to reach the winner due to the impact of lockdown on our distribution centre. | The prize cannot be exchanged for cash.