- Lux Verbi
- Fiction
Onthou my
Helena Hugo
ISBN:
9780796322456
Epub ISBN:
9780796322463
Publisher:
Lux Verbi
Date Released:
September 2020
Price (incl. VAT):
R 275.00
Format:
Soft cover, 256pp
About this book:
Kan jy jou rug op jou verlede draai, jou foute vergeet en nuut begin? Of leef jy vir die res van jou lewe onder die wolk van verhoudings wat skeefgeloop het en verbintenisse wat jy nie kan verbreek nie? Die gevolge van verkeerde keuses is vernederend en vernietigend. Dit slaan jou tot jy omval. Maar God is ’n God van tweede kanse; Hy help jou op en stuur jou na die plek waar jy eens gelukkig was, na mense wat jou onvoorwaardelik liefhet.? Die opvolg op Papierblomme.
RELATED BOOKS
Helene de Kock Inspirasie-omnibus
Helene de Kock
Israel-reeks 1: Granate bloei in Jerusalem
Marzanne Leroux-Van der Boon
Die ompad terug
Helena Hugo
Weskus-omnibus 2
Helena Hugo
Liewer as lig
Juanita Aggenbach
Kanaän
Barend Vos
Israel-reeks: Omnibus 2
Marzanne Leroux-Van der Boon
Weskus-omnibus 1
Helena Hugo
Papierblomme
Helena Hugo
Israel-reeks 11: Hooglied
Marzanne Leroux-Van der Boon
Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna
Maretha Maartens (LV)
Ter wille van die vaders (Zechut Avot)
Marzanne Leroux-Van der Boon
Blomme vir Berdine
Helena Hugo
Die skuiling
Helena Hugo
Die lewe wat ek jou gegee het
Helena Hugo
Cara
Helena Hugo
'n Droomhuis vir Kristie
Elaine Marais
Mispa
Helena Hugo
'n Brief vir Reina
Elsa Winckler