- Fiction
- Afrikaans drama
Rooiland
Tertius Kapp
ISBN:
9780624062738
Epub ISBN:
9780624062745
Publisher:
Tafelberg
Date Released:
April 2013
Price (incl. VAT):
R 310.00
Format:
Soft cover, 80pp
About this book:
’n Tronksel. Vier gevangenes. ’n Vloeibare, ongevormde wêreld. ’n Ritueel van bloed en offergawes. ’n Alledaagse voorval van tronkgeweld wolk uit tot ’n konflik oor dinge wat van universele belang is.
Die titel verwys na ‘n bees wat deel van Suid-Afrikaanse tronkmitologie geword het. Soos een karakter, Adidas, verduidelik: “Hulle’t ’n bees gesteel by die wit man Rabie. Die bees se naam was Rooiland. Hulle’t vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal. Toe maak hulle ’n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland. Daai’s die wet. En daai wet het even survive die dag toe die hemel en die aarde geskeur het – toe Kilikijan die klipwette stukkend gegooi het en die 27’s een pad geloop het en die 28’s ’n ander pad.”
Tertius Kapp het met sy debuut as dramaturg reeds die magiese formule vir aangrypende teater baasgeraak.
RELATED BOOKS
Die laaste karretjiegraf
Athol Fugard, Riana Steyn
Jagveld
Deon Meyer
Stukke teater
Pieter-Dirk Uys
Die koggelaar
Pieter Fourie
Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT
Dalene Matthee
Die Potlooddief en die engel
A.S. van Straten, AS van Straten
Kristalvlakte
Amy Jephta
Siener in die suburbs
PG du Plessis