Die eerste siklus

Etienne Leroux

ISBN:

9780798156271

Epub ISBN:

9780798158848

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

April 2011

Price (incl. VAT):

R 510.00

Format:

Soft cover, 432pp


About this book:

Die eerste drie romans van ’n ikoon in die Afrikaanse letterkunde. Die samehang tussen Etienne Leroux se eerste drie romans is nie in die vyftiger- en sestigerjare al raakgesien nie; die sikliese aard is eers later bevestig en die drie romans is in 1986 die eerste keer in een band gepubliseer as Die eerste siklus. Die eerste lewe van Colet (1955) is ’n ontwikkelingsroman in kroniekvorm; die leser beleef die seun Colet se groei van kind tot jong volwassene (van 1921 tot ongeveer 1942), met sy seksuele ontwaking as fokus. Hilaria (1957) vertel hoe Colet, ná sy terugkeer van die oorlog in 1946, help met ’n advertensieveldtog vir plastiekblindings. Die mugu (1959) is ’n satiriese reisverhaal: die dooltog van Gysbrecht Edelhart deur die strate van Kaapstad. Elize Botha het na dié drie romans verwys as die eerste siklus “in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is”. Dit vestig reeds die patroon van mitiese parallelle wat in Leroux se latere romans so sterk voorkom.

RELATED BOOKS

Siembamba

Madelein Rust

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Mara

Marida Fitzpatrick

Diana se dag

Helene de Kock

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Duiwelsroos

Leon van Nierop

Gebooie

Rudie van Rensburg

Die verkeerde vrou

Irma Venter

Hans kry troukoors

Rudie van Rensburg

Geheim van die gruwelsand

Zirk van den Berg

Sagie is

Jan van Tonder

Maalkolk

Marie Lotz

Die laaste kanariegeel notaboek

Anchien Troskie

Laaste kans

Marita van der Vyver

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Hulle noem haar Carminda

E. Kotze

Buit

Dibi Breytenbach

Van vaders en vlugtelinge

SJ Naudé

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

Sagie se storie

Jan van Tonder

Leo

Deon Meyer

Al wat tel

Irma Venter

Polsslag

Marie Lotz

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Dwelm

Rudie van Rensburg

Onder water

Henda Olivier

Kwaaiwater

Irna van Zyl

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Heks

Dibi Breytenbach

Flora

Engela Ovies

Deelfontein

Nicole Jaekel Strauss

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Dolos

Jaco Wolmarans

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira

Drome het ook asem

Helene de Kock

Die keiser se duim

Chris Karsten

Monster

Rudie van Rensburg

Doolhof

Rudie van Rensburg

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Moederland

Madelein Rust

Ons skulde

P.P. Fourie

Vuurvoël

Elmarie Viljoen-Massyn

Gebeente

Etienne van Heerden

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe