For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Op pad deur Betlehem

66 Stiltetyd-oordenkings van Genesis tot Openbaring

Engela Linde

ISBN:

9780796322487

Publisher:

Lux Verbi

Date Released:

September 2020

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Soft cover, 272pp


About this book:

Soos die ganse Ou Testament is afgestem op die koms van die beloofde Messias, net so is die Nuwe Testament afgestem op die totstandkoming van die nuwe Israel. Die skrywer maak dié 66 grootdruk dagstudies toeganklik, met interessante navorsing en herkenbare raakpunte aan die lewe vandag. Die goue draad van die verlossingsgeskiedenis bly behoue tot waar dit aangegee word na die evangelieskrywers vir die krip in Betlehem en daarna aan die apostels van Christus, tot by die boek Openbaring.
 

Read extract