Manuscript Submissions
Queillerie publishers
We prefer electronic submissions, in a neat and legible font. Double spacing is easiest to read. Pages should be numbered and it helps to insert the title of your manuscript, but NOT the author’s name, at the top of each page as header. Please send your manuscript to Sune.Raspel@nb.co.za
If you do send a printout via snail mail, please do not send sole, original copies of manuscripts as we do not return manuscripts by mail.
Please note that the initial manuscript assessment process can take up to four months, sometimes even longer.
Include the following in your submission:
- A covering letter containing an outline of the contents and the target market
- A short author biography
- Which imprint you are submitting your manuscript to, ie Queillerie (or Human & Rousseau, Tafelberg or Kwela)
Submissions can be sent to:
Queillerie
PO Box 5050
Cape Town
8000
Voorleggingskriteria:
Ons verkies elektroniese voorleggings, asb. Maak seker die teks is duidelik leesbaar, en verkieslik dubbelgespasieerd. Bladsye moet genommer wees en dit help om die titel van jou manuskrip, maar NIE die skrywersnaam nie, as opskrif bo-aan elke bladsy te plaas. Stuur asb jou manuskrip na Sune.Raspel@nb.co.za
Indien jy wel ’n drukstuk stuur, moet asseblief nie die enigste, oorspronklike weergawe van jou manuskrip stuur nie aangesien ons geen dokumente terugpos nie.
Let asb daarop dat die keuringsproses tot en met vier maande kan duur, somtyds selfs langer.
Stuur asseblief ook die volgende:
• ‘n Begeleidende brief met ‘n kort beskrywing van die inhoud en die teikenmark
• ‘n Kort biografie van die skrywer
• Watter druknaam jy jou manuskrip aan voorlê, nl Queillerie (of dan Human & Rousseau, Tafelberg of Kwela)
• Stuur asb jou volledige manuskrip. Queillerie oorweeg tans slegs manuskripte in Afrikaans.
Voorleggings kan gestuur word aan:
Queillerie
Posbus 879
Kaapstad
8000