Manuscript Submissions
Tafelberg publishers
Nonfiction / Niefiksie Fiction / Fiksie
Nonfiction
We publish current affairs, biography, history, politics, business, sports and memoires (Tafelberg and Kwela), as well as lifestyle and cookery books (Human & Rousseau). Please send us a table of content or a synopsis of your manuscript and at least one chapter, along with your contact details and biographical information. We prefer email, but will accept hard-copy submissions. We do not return submissions so don’t send us your sole original.
Since we receive many manuscripts, please allow five to six month for feedback. Mail your submissions to Meredith.Sauls@nb.co.za, or if you prefer to submit a hard copy, send it to:
Tafelberg
Non-Fiction Department
NB Publishers
PO Box 879
Cape Town
8000
Niefiksie
By Niefiksie gee ons aktuele boeke en biografie, geskiedenis, politiek, sake, sport en memoires uit (Tafelberg en Kwela), sowel as leefstyl- en kookboeke (Human & Rousseau). Stuur asb die inhoudsopgawe en sinopsis van jou manuskrip vir ons, saam met ten minste een hoofstuk, en kontak- en biografiese inligting. Hoewel ons epos verkies, aanvaar ons ook gedrukte voorleggings. Moet asb net nie die enigste oorspronilike stuur nie, aangesien ons nie voorleggings kan terugstuur nie.
Omdat ons so baie manuskripte ontvang, neem dit gewoonlik vyf tot ses maande vir terugvoer. Stuur voorleggings na Meredith.Sauls@nb.co.za, of in die pos na:
Niefiksie
NB Uitgewers
Posbus 879
Kaapstad
8000
We prefer electronic submissions, in a neat and legible font. Double spacing is easiest to read. Pages should be numbered and it helps to insert the title of your manuscript, but NOT the author’s name, at the top of each page as header. Please send your manuscript to Sune.Raspel@nb.co.za
If you do send a printout via snail mail, please do not send sole, original copies of manuscripts as we do not return manuscripts by mail.
Please note that the initial manuscript assessment process can take up to four months, sometimes even longer.
Include the following in your submission:
- A covering letter containing an outline of the contents and the target market
- A short author biography
- Which imprint you are submitting your manuscript to, ie Tafelberg (or Human & Rousseau, Queillerie or Kwela)
- Please send the completed manuscript. Tafelberg currently only considers Afrikaans manuscripts.
Submissions can be sent to:
Tafelberg
Fiction Department
NB Publishers
PO Box 879
Cape Town
8000
Fiksie romans, poësie, kortverhale, ens.
Tafelberg verkies elektroniese voorleggings. Maak seker die teks is duidelik leesbaar, en verkieslik dubbelgespasieerd. Bladsye moet genommer wees en dit help om die titel van jou manuskrip, maar NIE die skrywersnaam nie, as opskrif bo-aan elke bladsy te plaas. Stuur asb jou manuskrip na Sune.Raspel@nb.co.za
Indien jy wel ’n drukstuk stuur, moet asseblief nie die enigste, oorspronklike weergawe van jou manuskrip stuur nie aangesien ons geen dokumente terugpos nie.
Let asb daarop dat die keuringsproses tot en met vier maande kan duur, somtyds selfs langer.
Stuur asseblief ook die volgende:
• ‘n Begeleidende brief met ‘n kort beskrywing van die inhoud en die teikenmark
• ‘n Kort biografie van die skrywer
• Watter druknaam jy jou manuskrip aan voorlê, nl Tafelberg (of dan Human & Rousseau, Queillerie of Kwela)
• Stuur asb jou volledige manuskrip. Tafelberg oorweeg tans slegs manuskripte in Afrikaans.
Kinder en jeug: Ons publiseer fiksie en niefiksie vir kinders en die jeug in Afrikaans, Engels, IsiXhosa, isiZulu, Sesotho en Sepedi.
Voorleggings kan gestuur word aan:
Fiksie
NB Uitgewers
Posbus 879
Kaapstad
8000
Children and Youth:
We publish fiction and nonfiction for children and the youth in Afrikaans and English.
We prefer electronic submissions, in a neat and legible font. Please send your manuscript to Sune.Raspel@nb.co.za
If you do send a printout via snail mail, please do not send sole, original copies of manuscripts as we do not return manuscripts by mail.
Please note that the initial manuscript assessment process can take up to four months, sometimes even longer.
Include the following in your submission:
- A covering letter containing an outline of the contents and the target market
- A short author biography
- The completed manuscript
We do not require texts to be published with illustrations to be accompanied by illustrations when submitted.
We invite illustrators to submit their portfolios not exceeding 5 MB by email to Sune.Raspel@nb.co.za
Kinder en jeug:
Ons publiseer fiksie en niefiksie vir kinders en die jeug in Afrikaans en Engels.
Ons verkies elektroniese voorleggings. Maak seker die teks is duidelik leesbaar, en verkieslik dubbelgespasieerd. Stuur asb jou manuskrip na Sune.Raspel@nb.co.za
Indien jy wel ’n drukstuk stuur, moet asseblief nie die enigste, oorspronklike weergawe van jou manuskrip stuur nie aangesien ons geen dokumente terugpos nie.
Let asb daarop dat die keuringsproses tot en met vier maande kan duur, somtyds selfs langer.
Stuur asseblief ook die volgende:
• ‘n Begeleidende brief met ‘n kort beskrywing van die inhoud en die teikenmark
• ‘n Kort biografie van die skrywer
• Stuur asb jou volledige manuskrip
Tekste wat met illustrasies gepubliseer word, hoef nie deur illustrasies vergesel te word met voorlegging nie.
Ons nooi illustreerders uit om hulle werk voor te lê. ‘n Portfolio van tot en met 5 MB in grootte kan per e-pos gestuur word aan Sune.Raspel@nb.co.za