We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

In Mamelodi het ek my God gevind

My lewe in die township en hoe dit my geloof verander het

Nico Smith

ISBN:

9780796321152

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Julie 2018

Prys (incl. VAT):

R 295,00

Formaat:

Sagteband, 288pp


Oor hierdie boek:

In 1982, tydens die hoogty van apartheid, ontvang ds Nico Smith 'n beroep na die NG gemeente in Mamelodi. Tot almal se verbasing aanvaar hy dit. Hy en sy vrou Ellen, 'n gerekende kinderpsigiater, laat hulle gemaklike lewe in Stellenbosch agter en gaan bly in Mamelodi. Hier leer Nico en Ellen die harte van die mense ken, en beleef hul swaarkry sáám met hulle. Hulle leer 'n ander God ken, die God van die armes, die verworpenes en die verdruktes. Tog betaal hulle self ook 'n prys.

VERWANTE BOEKE

Inspirational Leadership

Brand Pretorius, Jurie Schoeman

Leef lig

Jaco Strydom

Genesing vir elke vrou

Joyce Meyer

Kies die lewe

Ivor Swartz

Wen die stryd in jou gedagtes

Joyce Meyer

Terreur in Kaboel

Hannelie Groenewald

Geseënd is dié wat treur

Susan Jordaan

Super C

Susan Coetzer (Lux Verbi)

Alle sondaars welkom

Jaco Strydom

Kultusse in Suid-Afrika

Jana Marx

Bybelblokraaie 2

Heidri Mittendorf

Christina Landman: 'n Lewe

Christina Landman

Onbeskryflike genade

Stefaans Coetzee

Saam in Suid-Afrika

Pieter van Niekerk, Chris Jones

Leef met selfvertroue

Joyce Meyer

Soldaat

Reynardt Hugo

Vind God in die gewone

Tom Smith

I Am a Man

Jerry Mofokeng wa Makhetha

Boytjie

Johnny Davids

Geroep vir meer

Hykie Berg

'n Ewige kroon

Demi-Leigh Tebow

Inspirerende leierskap

Brand Pretorius, Jurie Schoeman

Floreer

Ilse Salzwedel

Blinde mol of wyse uil?

Susan Coetzer (Lux Verbi)

A Crown That Lasts

Demi-Leigh Tebow

My stryd met ADHD

Hykie Berg

Goed genoeg

Gerridene Berg

Vredemaker

Reggie Peace

Geroep vir 'n tyd soos hierdie

Farren Cloete

Betereinder

Schalk W van Heerden

Prison Child

Felicia Goosen, Deonette de Kock

Dink jouself gelukkig

Pieter van Jaarsveld

Eendag is te ver

Jaco Strydom

Emigreer of bly

Stephan Joubert

Van vrees na vrede

Madelein Rust

Sonneblomme en sneeu in Oekraïne

Michele Potgieter, Michele Potgieter

Disciple

Rorisang Thandekiso, Nkhensani Manabe

Bybelblokraaie

Heidri Mittendorf

Die Jirre is my Wagter

Elias P Nel

Die verlore seun vannie Gaatjie

Ivor Swartz

Op soek na wysheid

Joyce Meyer

The Unlikely Candidate

Koketso Molaolwe, Koketso Molaolwe

Nogtans-geloof

Ivor Swartz