We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Emigreer of bly

Is die gras werklik groener aan die ander kant?

Stephan Joubert

ISBN:

9780796322272

Epub ISBN:

9780796322289

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Julie 2020

Prys (incl. VAT):

R 220,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

Moet ek bly of emigreer? Is hier plek vir my in Suid-Afrika? Ons moet ons besluite as morele keuses benader. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses van die tafel af vee. Morele keuses organiseer ons opsies beter in verskillende kompartemente vanaf eties tot oneties, en vanaf nuttig tot nutteloos. Ons wil hê ons lewens moet iewers tel, daarom maak ons gedurig goeie keuses. Ons maak morele keuses - ook wanneer ons reis-en-verblyf keuses maak.

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Onbeskryflike genade

Stefaans Coetzee

I Am a Man

Jerry Mofokeng wa Makhetha

Sonneblomme en sneeu in Oekraïne

Michele Potgieter, Michele Potgieter

Boytjie

Johnny Davids

Vind God in die gewone

Tom Smith

Leef lig

Jaco Strydom

Kies die lewe

Ivor Swartz

Christina Landman: 'n Lewe

Christina Landman

Van vrees na vrede

Madelein Rust

Geroep vir 'n tyd soos hierdie

Farren Cloete

In Mamelodi het ek my God gevind

Nico Smith

Floreer

Ilse Salzwedel

Alle sondaars welkom

Jaco Strydom

Super C

Susan Coetzer (Lux Verbi)

Bybelblokraaie 2

Heidri Mittendorf

Saam in Suid-Afrika

Pieter van Niekerk, Chris Jones

Goed genoeg

Gerridene Berg

Dink jouself gelukkig

Pieter van Jaarsveld

Terreur in Kaboel

Hannelie Groenewald

Soldaat

Reynardt Hugo

My stryd met ADHD

Hykie Berg

Die Jirre is my Wagter

Elias P Nel

Inspirerende leierskap

Brand Pretorius, Jurie Schoeman

Prison Child

Felicia Goosen, Deonette de Kock

Genesing vir elke vrou

Joyce Meyer

Op soek na wysheid

Joyce Meyer

'n Ewige kroon

Demi-Leigh Tebow

Inspirational Leadership

Brand Pretorius, Jurie Schoeman

Disciple

Rorisang Thandekiso, Nkhensani Manabe

Nogtans-geloof

Ivor Swartz

Vredemaker

Reggie Peace

Die verlore seun vannie Gaatjie

Ivor Swartz

The Unlikely Candidate

Koketso Molaolwe, Koketso Molaolwe

Geseënd is dié wat treur

Susan Jordaan

Betereinder

Schalk W van Heerden

Leef met selfvertroue

Joyce Meyer

Kultusse in Suid-Afrika

Jana Marx

Bybelblokraaie

Heidri Mittendorf

Blinde mol of wyse uil?

Susan Coetzer (Lux Verbi)

Geroep vir meer

Hykie Berg

Wen die stryd in jou gedagtes

Joyce Meyer

Eendag is te ver

Jaco Strydom

A Crown That Lasts

Demi-Leigh Tebow