- Lux Verbi
- Niefiksie
Eendag is te ver
Geloofsgedagtes vir jong Jesusvolgelinge
Jaco Strydom
ISBN:
Epub ISBN:
9780796323569
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 196pp
Oor hierdie boek:
Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en ’n graad moet hê voor jy ’n verskil kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. Dis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein. Nou is dit jou beurt. Eendag is te ver.
VERWANTE BOEKE
Nogtans-geloof
Ivor Swartz
Die verlore seun vannie Gaatjie
Ivor Swartz
Inspirational Leadership
Brand Pretorius, Jurie Schoeman
Op soek na wysheid
Joyce Meyer
Kultusse in Suid-Afrika
Jana Marx
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald
Geroep vir 'n tyd soos hierdie
Farren Cloete
Bybelblokraaie 2
Heidri Mittendorf
Disciple
Rorisang Thandekiso, Nkhensani Manabe
Geseënd is dié wat treur
Susan Jordaan
Vind God in die gewone
Tom Smith
Inspirerende leierskap
Brand Pretorius, Jurie Schoeman
Soldaat
Reynardt Hugo
Leef lig
Jaco Strydom
Die Jirre is my Wagter
Elias P Nel
Van vrees na vrede
Madelein Rust
Dink jouself gelukkig
Pieter van Jaarsveld
Sonneblomme en sneeu in Oekraïne
Michele Potgieter, Michele Potgieter
My stryd met ADHD
Hykie Berg
The Unlikely Candidate
Koketso Molaolwe, Koketso Molaolwe
Geroep vir meer
Hykie Berg
Super C
Susan Coetzer (Lux Verbi)
Kies die lewe
Ivor Swartz
Vredemaker
Reggie Peace
Onbeskryflike genade
Stefaans Coetzee
I Am a Man
Jerry Mofokeng wa Makhetha
Boytjie
Johnny Davids
Betereinder
Schalk W van Heerden
Genesing vir elke vrou
Joyce Meyer
Saam in Suid-Afrika
Pieter van Niekerk, Chris Jones
In Mamelodi het ek my God gevind
Nico Smith
'n Ewige kroon
Demi-Leigh Tebow
Leef met selfvertroue
Joyce Meyer
Blinde mol of wyse uil?
Susan Coetzer (Lux Verbi)
Wen die stryd in jou gedagtes
Joyce Meyer
Goed genoeg
Gerridene Berg
Christina Landman: 'n Lewe
Christina Landman
Bybelblokraaie
Heidri Mittendorf
Prison Child
Felicia Goosen, Deonette de Kock
A Crown That Lasts
Demi-Leigh Tebow
Floreer
Ilse Salzwedel
Alle sondaars welkom
Jaco Strydom
Emigreer of bly
Stephan Joubert