We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Marinda kook met blikkies en pakkies

Marinda Engelbrecht

ISBN:

9780798182966

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Februarie 2023

Prys (incl. VAT):

R 325,00

Formaat:

Sagteband, 144pp


Oor hierdie boek:

Staan jy gereeld voor jou oop koskas en kopkrap vir inspirasie vir heerlike gesinskos of ietsie anders? Dan het Marinda Engelbrecht vir jou die antwoord. In haar derde boek wys Marinda hoe jy doodgewone blikkies en pakkies kan optower in spoggerige disse, wat met die grootste selfvertroue aan familie en vriende voorgesit kan word. Min mense sal die verskil proe tussen die watertandlekker-boontjiesop wat jy met blikkies en pakkies berei het en die ware jakob. Met ’n paar koskasbestanddele en gekoopte skilferdeeg kan jy ’n geurige pastei maak en jy hoef nie meer ure lank te swoeg met vleis, hoender- of visgeregte nie – blikkies en pakkies is die kitsantwoord. Pak met jou volgende kruideniersware-aankope ’n paar blikkies tamaties, peulgroente, sampioene, vis, vleis en natuurlik ingedampte melk en kondensmelk – in jou inkopiemandjie, en met Marinda kook met blikkies en pakkies byderhand kan jy feitlik enige smulgereg berei.

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Vegetaries

Jan Braai

Kokkedoortjie

Errieda du Toit

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

Dit proe soos huis

Herman Lensing

Curry

Ishay Govender-Ypma

My Sweet Life

Faaiza Omar

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Fatima Sydow - Cape Malay Cooking

Fatima Sydow

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

Meals

Christine Capendale

Die Demokratiese Republiek van Braai 2

Jan Braai

Karoo Venison

Annatjie Reynolds, Lynne Minnaar

The South African Air Fryer Cookbook 2

Louisa Holst

The South African Vegan Cookbook 2

Leozette Roode

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Tietie en Nanna se huiskos

Najma Abrahams, Azba Fanie

Shisanyama

Jan Braai

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

Baking

Christine Capendale

Nic van Wyk-Brood & Botter

Nic van Wyk

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Vleis

Annelien Pienaar

Cooking with Kim Bagley

Kim Bagley

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

The South African Keto & Intermittent Fasting Cookbook

Rita Venter, Natalie Lawson, Natalie Lawson

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

One Pot cookbook for South Africans

Louisa Holst

Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2

Louisa Holst

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes

Vickie De Beer, Kath Megaw

30-Minute South African Air-Fryer Cookbook

Louisa Holst

Marinda se kinderkombuis

Marinda Engelbrecht

30 Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaierkookboek

Louisa Holst

Maklik met Marinda

Marinda Engelbrecht

Gut Health: The South African Guide

Vickie De Beer, Stephen Schmidt

Heart, Heritage and Home

Thilivhali Mugwena, Thilivhali Mugwena

Karoowildsvleis

Lynne Minnaar, Annatjie Reynolds

Meat

Annelien Pienaar

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Cupcakes and Couscous

Teresa Ulyate

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

The South African Air Fryer Cookbook

Louisa Holst

Damn Good Food

Fehmida (Fehmz) Jordaan

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers