We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Sewe-en-veertig (Luisterboek)

Irma Venter

ISBN:

9780798182799

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Januarie 2022

Prys (incl. VAT):

R 440,00

Formaat:

Digital Audio, MP3


Oor hierdie boek:

Mosela Mosholi, ’n ou vriendin, bel Sarah Fourie op ’n koue wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie. So sy sleep haarself uit die bed en bel vir Jaap. Mosi is in die moeilikheid en Jaap Reyneke is al raad wat sy het. Van Seepunt en Manenberg tot Tokio en Hakone. Nog ’n verbluffende roman deur die meesterkrimi-skrywer Irma Venter.

VERWANTE BOEKE

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Enigma

Rudie van Rensburg

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Die drie weduwees

Irma Venter

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Donkerhart

Henda Olivier

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Die vuur huil

Allen Grootboom

Grensloos

Wilna Adriaanse

Die man van elders

Helene de Kock

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

Patmos

Willem Anker

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Leeumens

Rudie van Rensburg

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Einde en begin

Michèle Meyer

Kanniedood

Irna van Zyl

Roulette

Sidney Gilroy

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Twyfelbos

François Loots

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Sarah plus een

Kristel Loots

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Die ooggetuie

Wilna Roux

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Een keer om die son

François Bloemhof

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Fiela se kind

Dalene Matthee

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Skorpio

Deon Meyer

Die laaste leuen

Anita du Preez

Die Serwiër

Carel van der Merwe

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Al die swendelaars

Chris Karsten