We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

ISBN:

9780795803413

Epub ISBN:

9780795803420

Uitgewer:

Queillerie

Datum Vrygestel:

September 2026

Prys (incl. VAT):

R 320,00

Formaat:

Sagteband, 304pp


Oor hierdie boek:

Maré l’Abillionni Dourovallei word uit Portugal na Madagaskar weggeruk en beland op die slaweskip Meermin voordat sy in 1766 by Struisbaai uitspoel. Sy is sprokkelhout. Opgebreek in stukke in ’n vreemde land waar almal oor haar kan uitsprake lewer. Maar haar vlam is nog lank nie geblus nie.
Hetta Uys, getaak met die opruiming en verkoop van haar ouma se “spookhuis”, beland 258 jaar later op Agulhas. En dan ontdek ’n nutsman ’n stokoue dagboek in die huis wat haar toekoms kan bepaal.

VERWANTE BOEKE

Die ooggetuie

Wilna Roux

Leeumens

Rudie van Rensburg

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Skorpio

Deon Meyer

Roulette

Sidney Gilroy

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Fiela se kind

Dalene Matthee

Sarah plus een

Kristel Loots

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Einde en begin

Michèle Meyer

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Een keer om die son

François Bloemhof

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Die vuur huil

Allen Grootboom

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Twyfelbos

François Loots

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Die drie weduwees

Irma Venter

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Grensloos

Wilna Adriaanse

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Kanniedood

Irna van Zyl

Die laaste leuen

Anita du Preez

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Al die swendelaars

Chris Karsten

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Enigma

Rudie van Rensburg

Donkerhart

Henda Olivier

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die man van elders

Helene de Kock

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Patmos

Willem Anker