- Niefiksie
- Kookkuns
Fatima Sydow Cooks
Fatima Sydow
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 192pp
Oor hierdie boek:
‘Fatima Sydow Cooks is ’n droom wat waar geword het. Dit het soveel wonderlike goed oor my pad gebring – van die mense wat ek ontmoet het tot die herinneringe wat geskep is en die resepte wat ek kon deel. My hart is vol.’
Fatima Sydow is die koningin van Kaaps-Maleise kos. In Fatima Sydow Cooks keer sy terug om haar maklike, toeganklike resepte, kosstories én ’n paar nuwighede te deel – soos net sy kan. Die boek is gevul met alles wat heerlik, geurig en goed vir die siel is. Uit haar eie kombuis. Dink mosselkerrie en varsgebakte brood om die laaste van die romerige sous mee op te vee, stadig gestoofde kortribbetjies wat van die been loskom, die ware masalasteak-toebroodjie, beesstertbredie so heilsaam dat almal vir ’n tweede skeppie gaan vra . . .
Met meer as 90 resepte kry jy in hierdie boek alles wat nodig is om elke dag lekker te eet: van souse, gebak, ligte maaltye, kerries en bredies tot poedings en iets vir die koekblik. En altyd met ’n tikkie magic van Fatima, ’n klassieke treffer wat ’n nuwe kinkel kry. Wie anders sal ’n ystervarkie in ’n koek verander, ’n roti in ’n kerriepastei, of ’n Peppermint Crisp-tert in ’n aarbei-weergawe?
VERWANTE BOEKE
Cook and Enjoy
S.J.A. de Villiers
Damn Good Food
Fehmida (Fehmz) Jordaan
Kokkedoortjie
Errieda du Toit
Dit proe soos huis
Herman Lensing
The South African Vegan Cookbook 2
Leozette Roode
Cape, Curry & Koesisters
Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien
Cook and Enjoy for Kids
Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers
Tietie en Nanna se huiskos
Najma Abrahams, Azba Fanie
Veggielicious
Mokgadi Itsweng
Boerekos met 'n twist
Annelien Pienaar
Gut Health: The South African Guide
Vickie De Beer, Stephen Schmidt
Meat
Annelien Pienaar
The South African Keto & Intermittent Fasting Cookbook
Rita Venter, Natalie Lawson, Natalie Lawson
Meals
Christine Capendale
The South African Air Fryer Cookbook 2
Louisa Holst
Cupcakes and Couscous
Teresa Ulyate
30 Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaierkookboek
Louisa Holst
For Friends & Family
Nicky Stubbs
Boerekos with a twist
Annelien Pienaar
Curry
Ishay Govender-Ypma
Marinda se koskas
Marinda Engelbrecht
Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek
Nataniël , Erik Le Roux
Kaap, kerrie & koesisters
Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien
Nic van Wyk-Brood & Botter
Nic van Wyk
My Sweet Life
Faaiza Omar
Marinda se kinderkombuis
Marinda Engelbrecht
Vegetaries
Jan Braai
One Pot cookbook for South Africans
Louisa Holst
Dorah Sitole
Dorah Sitole
Die VLV-kookboek
Vroue-Landbouvereniging van Kaapland
Klein kook en geniet (2018 uitgawe)
Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers
The South African Air Fryer Cookbook
Louisa Holst
Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2
Louisa Holst
Cooking with Kim Bagley
Kim Bagley
Kook en Geniet
S.J.A. de Villiers
Baking
Christine Capendale
Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes
Vickie De Beer, Kath Megaw
Bibby's Kitchen
Dianne Bibby
Maklik met Marinda
Marinda Engelbrecht
30-Minute South African Air-Fryer Cookbook
Louisa Holst
The South African Vegan Cookbook
Leozette Roode