- Kinder & jeug
- 14+ jaar
Die vlerke van naaldekokers
Cecilia Steyn
ISBN:
Epub ISBN:
9780798180276
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 240pp
Oor hierdie boek:
Onderwysergids gratis aflaaibaar:
Onderwysersgids Die vlerke van naaldekokers
Die werkkaart is gratis aflaaibaar:
Werkkaart Die vlerke van naaldekokers
Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Nie net het sy haar linkerhand verloor nie, maar haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. Boonop is sy die een wat al vir maande lank haar ma se geheim moet ronddra. 'n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke skrywer-oupa en sy aantreklike jong assistent, Lee, bied vir Kylie die perfekte kans om te ontsnap. En miskien is dit haar geleentheid om iets vir Lieke te doen; om 'n paar goed op haar sussie se bucket list af te merk: photobomb iemand famous, leer om te surf, maak 'n verskil, plant 'n boom, soen 'n mooi ou . . .
Dit word 'n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. 'n Reis terug na haarself, na heelword. Maar ook 'n reis deur alles wat hierdie deurmekaar lewe op 'n mens se pad bring: hartseer, verlies, skoonheid, liefde . . .
Amazon
Snapplify
Kobo
VERWANTE BOEKE
UNolali
Thulani Simayile
Web van leuens
Marion Erskine
Waar jakkalse huil
Elrien Scheepers
Life is 'n biets
Faeed Amardien
Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT
Engela Van Rooyen
Los bietjie plek vir magic
Cliffordene Norton
Vlerke vir almal
Marion Erskine
Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL
Carolyn Morton
Imibala Yothando
Dumisani Hlatswayo
Donker Web
Fanie Viljoen
Reën vir Stofvlei
Katherine Graham, Elsa Silke
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder
The Reject
Edyth Bulbring
Brand
Fanie Viljoen
Kanniedood
Joha van Dyk
U Kondelela
Mbedzi Nyelisani
Branderjaer
Joha van Dyk
Veldiep
Fanie Viljoen
Vuurvreter
Joha van Dyk
Mieke 1: Kersfees in April
Christien Neser
Anderkind
Betsie van Niekerk
Elf dae in Oxford
Elizabeth Wasserman
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Crossing the River
Fred Khumalo
Imali yezipoki
Sandile Ngwenya
Sprokie in 'n streepbaadjie
Christien Neser
Tata sikuxolele
Thembisile Kundlwana
Die Pro
Leon de Villiers
Skilpoppe
Barrie Hough
Toring van Jasmyn
Derick van der Walt
Staan op vir die Six
Celeste Slabber-Loriston
My So-Called Friend
Prudence Makau
The Swim Team
Catherine Jarvis
Skooluitgawe: Donker Web
Fanie Viljoen
Absoluut Einstein
Christien Neser
Luntu Masiza Tells the Truth
Penny Lorimer
Jou Romeo
Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha
Mamello
Lebohang Pheko
Scarred Lions
Fanie Viljoen
Dryf
Cecilia Steyn
Sny hulle in sterre uit
Fanie Viljoen
Chakalaka uit 'n blikkie
Sandy Schoeman
Foto's en fairy lights
An-Mari do Carmo
Tuimeltrein
René van Zyl
Borrelgom
Jana du Plessis Müller
Sing Down the Stars
Nerine Dorman
Vlerkdans
Barrie Hough
Twee halwes maak 'n hele
Marita van der Vyver
Die lewe volgens Wim Vermaak
William Oosthuizen
Skeur
Carel van Rooyen