We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Absoluut Einstein

Christien Neser

ISBN:

9780624090403

Epub ISBN:

9780624090410

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Julie 2020

Prys (incl. VAT):

R 235,00

Formaat:

Sagteband, 160pp


Oor hierdie boek:

Die onderwysergids is gratis aflaaibaar:
Absoluut Einstein Onderwysgids


Christien Neser neem die vyfjarige Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) se storie op ’n verrassende wyse verder.  In Absoluut Einstein is hy in graad 9, met Matriek-IT onder die knie. Maar sy outisme het hom tot nou uit ’n “gewone” skool gehou. As hy egter aan ’n universiteit wil studeer, moet hy leer sosialiseer, en daarom begin Micha in graad 9 vir die eerste keer by Parkrand Hoërskool skoolgaan. Dylicia word gevra om ’n ogie oor Micha te hou. Sy’s die enigste meisie in die skool se Robotika-groep, wat vir die Grottobot Fest ’n robot bou en programmeer. Eers lyk dit asof die Vuilhonde en Micha koppe gaan stamp, maar Micha en Bees vorm ’n onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie. 

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Anderkind

Betsie van Niekerk

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL

Carolyn Morton

Sny hulle in sterre uit

Fanie Viljoen

Scarred Lions

Fanie Viljoen

Veldiep

Fanie Viljoen

Skeur

Carel van Rooyen

Sweepslag

Annerle Barnard

The Reject

Edyth Bulbring

Tuimeltrein

René van Zyl

Chakalaka uit 'n blikkie

Sandy Schoeman

Branderjaer

Joha van Dyk

Crossing the River

Fred Khumalo

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

Mine

Sally Ann Partridge

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Sindikaat

Annerle Barnard

UNolali

Thulani Simayile

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Die Pro

Leon de Villiers

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

Vuurvreter

Joha van Dyk

Kanniedood

Joha van Dyk

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

Donker Web

Fanie Viljoen

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Dryf

Cecilia Steyn

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Engela Van Rooyen

The Swim Team

Catherine Jarvis

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Mamello

Lebohang Pheko

Web van leuens

Marion Erskine

My So-Called Friend

Prudence Makau

Brand

Fanie Viljoen

Life is 'n biets

Faeed Amardien

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Sprokie in 'n streepbaadjie

Christien Neser

Raaiselsee

Troula Goosen

Foto's en fairy lights

An-Mari do Carmo