We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Manaka. Plek van die horings: Skooluitgawe

Pieter Pieterse

ISBN:

9780798149433

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Mei 2014

Prys (incl. VAT):

R 300,00

Formaat:

Sagteband, 302pp


Oor hierdie boek:

Die reis begin in 1871 wanneer Dennis Chipman by Algoabaai aan wal gaan. Met sy agtpondergeweer en sy Ierse terriër trek hy saam met transportryers noordwaarts. Teen die Zambezi draai hy wes om die kronkels en stroomversnellings te verken. Waar die Zambezi sy boggel maak, is dit nog eens noordwaarts deur die oewerruigtes.

Vier geslagte later maak sy naamgenoot weer kamp aan die Zambezi, by Manaka - Plek van die Horings.

Hierdie leerdersvriendelike skooluitgawe bevat 'n leesgids volgens die NKV met

  • 'n inleiding tot die roman
  • Biografiese notas oor die skrywer
  • literêre begrippe
  • woordelyste
  • moontlike vrae en antwoorde
  • assessering en riglyne by die beantwoording van vrae

VERWANTE BOEKE

Die laaste leuen

Anita du Preez

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Twyfelbos

François Loots

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die drie weduwees

Irma Venter

Patmos

Willem Anker

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Grensloos

Wilna Adriaanse

Die vuur huil

Allen Grootboom

Donkerhart

Henda Olivier

Al die swendelaars

Chris Karsten

Een keer om die son

François Bloemhof

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Fiela se kind

Dalene Matthee

Die ooggetuie

Wilna Roux

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Enigma

Rudie van Rensburg

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Skorpio

Deon Meyer

Kanniedood

Irna van Zyl

Einde en begin

Michèle Meyer

Roulette

Sidney Gilroy

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die man van elders

Helene de Kock

Leeumens

Rudie van Rensburg

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Sarah plus een

Kristel Loots

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller