We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Proefwedstryd vir Wikus

Kobus Maree

ISBN:

9780798144933

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

April 2005

Prys (incl. VAT):

R 330,00

Formaat:

Sagteband, 88pp


Oor hierdie boek:

Wikus Lombaard is 'n nice ou. Hy is kaptein van die eerste rugbyspan en met sy dodelike skopskoen het hy sy span al meermale uit die verknorsing gered. En sy meisie, Marissa, is die mooiste in die skool.

En al sukkel Wikus nou so 'n bietjie met die wiskunde, is dit ook nie die ergste nie. Met Marissa by hom en die rugby wat voorlê, is dinge doodreg. Hy weet mos immers waaroor dit gaan in die lewe, veral noudat hy in die vakansie met sy suster se vriendin gevry het. Behoorlik gevry. All-the-way. Maar in hierdie laaste skooljaar van hom, kort voor sy deelname aan die Cravenweek, loop dinge skeef. Lelik skeef. Vir die eerste keer ontdek Wikus dat die lewe ook reëls het. En dat dit nie net in rugby is dat 'n ou van die veld afgejaag kan word nie.

Ten volle hersiene uitgawe met 'n splinternuwe omslag.

VERWANTE BOEKE

Mamello

Lebohang Pheko

Mine

Sally Ann Partridge

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Branderjaer

Joha van Dyk

The Swim Team

Catherine Jarvis

Veldiep

Fanie Viljoen

Absoluut Einstein

Christien Neser

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Kanniedood

Joha van Dyk

Brand

Fanie Viljoen

Sprokie in 'n streepbaadjie

Christien Neser

Scarred Lions

Fanie Viljoen

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Anderkind

Betsie van Niekerk

My So-Called Friend

Prudence Makau

Tuimeltrein

René van Zyl

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

Life is 'n biets

Faeed Amardien

Raaiselsee

Troula Goosen

Crossing the River

Fred Khumalo

Chakalaka uit 'n blikkie

Sandy Schoeman

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Sweepslag

Annerle Barnard

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

The Reject

Edyth Bulbring

Sindikaat

Annerle Barnard

UNolali

Thulani Simayile

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

Donker Web

Fanie Viljoen

Skeur

Carel van Rooyen

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Engela Van Rooyen

Foto's en fairy lights

An-Mari do Carmo

Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL

Carolyn Morton

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Dryf

Cecilia Steyn

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Web van leuens

Marion Erskine

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Sny hulle in sterre uit

Fanie Viljoen

Vuurvreter

Joha van Dyk