We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

ISBN:

9780795710995

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

April 2024

Prys (incl. VAT):

R 305,00

Formaat:

Sagteband, 64pp


Oor hierdie boek:

In 2021, is Damian de Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel. Die man wattie media ‘The Railway Ripper' noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Hy praat met ex-detective Michelle Wakefield ma soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit. 

VERWANTE BOEKE

Al die swendelaars

Chris Karsten

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Ontvoer

Constant van der Merwe

Skorpio

Deon Meyer

Twyfelbos

François Loots

Enigma

Rudie van Rensburg

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Sarah plus een

Kristel Loots

Roulette

Sidney Gilroy

Grensloos

Wilna Adriaanse

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Donkerhart

Henda Olivier

Patmos

Willem Anker

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Die ooggetuie

Wilna Roux

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Kanniedood

Irna van Zyl

Die laaste leuen

Anita du Preez

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Fiela se kind

Dalene Matthee

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Leeumens

Rudie van Rensburg

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Die man van elders

Helene de Kock

Die drie weduwees

Irma Venter

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Een keer om die son

François Bloemhof

Einde en begin

Michèle Meyer

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

Die vuur huil

Allen Grootboom

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout