We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

ISBN:

9780624090854

Epub ISBN:

9780624090861

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2026

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Twintig jaar gelede moes Ada noodgedwonge haar grootwordplaas in die Goukou-vallei verlaat. Aan die oewer van die silwerwit getyrivier keer sy nou terug na die geheime van haar kinderjare. Maar hoe meer sy soek na die kind met die swaaiende rooi emmer wat agter haar pa aanloop om garnale te gaan pomp, hoe meer ontglip dié kind haar. 

’n Onthutsende en ontroerende roman oor gesinsgeweld en die vrae of die natuur verligting en die tyd genesing kan bring.

 

 

VERWANTE BOEKE

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Roulette

Sidney Gilroy

Einde en begin

Michèle Meyer

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Sarah plus een

Kristel Loots

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Skorpio

Deon Meyer

Die man van elders

Helene de Kock

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die vuur huil

Allen Grootboom

Twyfelbos

François Loots

Leeumens

Rudie van Rensburg

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Enigma

Rudie van Rensburg

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Grensloos

Wilna Adriaanse

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Al die swendelaars

Chris Karsten

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Donkerhart

Henda Olivier

Die drie weduwees

Irma Venter

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Die laaste leuen

Anita du Preez

Ontvoer

Constant van der Merwe

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Fiela se kind

Dalene Matthee

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Een keer om die son

François Bloemhof

Die keiser se duim

Chris Karsten

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Kanniedood

Irna van Zyl

Patmos

Willem Anker

Die ooggetuie

Wilna Roux