We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Beskikbaar by:

Stormkind (Luisterboek)

Riana Scheepers

ISBN:

9780624088493

Narrated By:

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2019

Prys (incl. VAT):

R 405,00

Formaat:

Digital Audio, MP3


Oor hierdie boek:

Jana was net drie jaar oud toe haar ma tydens 'n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn het. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm 'n paar jaar later steeds oor sy pragtige vrou. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoë note van haar ma se fluit. Een so 'n stormnag ontmoet Jana vir !X'uri. !X'uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek.


VERWANTE BOEKE

Die drie weduwees

Irma Venter

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Patmos

Willem Anker

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Al die swendelaars

Chris Karsten

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Die man van elders

Helene de Kock

Twyfelbos

François Loots

Roulette

Sidney Gilroy

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Een keer om die son

François Bloemhof

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Ontvoer

Constant van der Merwe

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Sarah plus een

Kristel Loots

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Fiela se kind

Dalene Matthee

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Kanniedood

Irna van Zyl

Einde en begin

Michèle Meyer

Die ooggetuie

Wilna Roux

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Donkerhart

Henda Olivier

Die vuur huil

Allen Grootboom

Grensloos

Wilna Adriaanse

Die laaste leuen

Anita du Preez

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Enigma

Rudie van Rensburg

Skorpio

Deon Meyer

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Leeumens

Rudie van Rensburg

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots