- Fiksie
- Engelse roman
Red Dog
A Frontier Novel
Willem Anker, Michiel Heyns
ISBN:
Epub ISBN:
9780795708527
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 432pp
Oor hierdie boek:
Op agt steek hy sy eerste grens oor en verlaat sy ouerhuis. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wêrelduit.
Van die Langkloof af swerf Buys – oftewel Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, swendelaar, voëlvry-verklaarde, pes van die regering. Oral verwek hy kinders; oral sluit rowers en weglopers by hom aan – ’n ganske Buysvolk. Hy tolk tussen Brit en Xhosa maar praat nét sy eie woorde.
En oral op sy drosterpad is daar die honde, altyd die honde en die af-oor gedierte wat Buys se jeukvoete op die pad gesit het. Op Buys se spoor, in sy kop, om sy kampvuur draai die kwylende bekke rond.
Hy is gebore in die Langkloof. Hy sterf teen die oewer van die Limpopo. Maar Buys is nie dood nie.
Red Dog is ’n roman oor grense en oor grond. In 2014 is die Afrikaanse uitgawe Buys met al wat prys is bekroon. Nou is dit meesterlik vertaal deur Michiel Heyns.
VERWANTE BOEKE
The Wildest Beauty
Michiel Heyns
Man Down
Irma Venter, Karin Schimke
Being Dianne
Qarnita Loxton
Paradise in Gaza
Niq Mhlongo
Not Another Samoosa Run!
Nadia Cassim
The Heart Is the Size of a Fist
P.P. Fourie
Nine Hours
Lukhanyo Sikwebu
Wisani and the Bafokeng Brothers
Thandi Moagi
The Child
Alistair Mackay
In the Midst of It All
Thabile Shange
What's Wrong With June?
Qarnita Loxton
The Resurrection
Sihle Qwabe
Red Tide
Irma Venter, Karin Schimke
Raiders
Rudie van Rensburg
Rubies and Rain
Busisekile Khumalo
Haram
Zubayr Charles
It Doesn't Have to Be This Way
Alistair Mackay
The Dao of Daniel
Lodewyk G. du Plessis, Michiel Heyns
Hell of a Country
David Cornwell
Why Am I Like This?
Qaanitah Hunter
Crimson Sands
Jeremy Vearey
Piranha
Rudie van Rensburg, Karin Schimke
Of Fathers and Fugitives
SJ Naudé, Michiel Heyns
Bantu Knots
Lebo Mazibuko
Three Echoes
Marina Auer
Sunshine and Shadows
Busisekile Khumalo
Single Minded
Marina Auer
Suitcase of Memory
A'Eysha Kassiem
A Remedy For Death
Sarah Naidoo
I Did Not Die
Tebello Mzamo
If The Dead Could Talk
Juliette Mnqeta
The Man Who Loved Crocodile Tamers
Finuala Dowling
A Library to Flee
Etienne van Heerden
Darlings of Durban
Shafinaaz Hassim
Making A Killing
Bonnie Espie
Love Marry Kill
Zukiswa Wanner
Still Breathing
Marita van der Vyver, Annelize Visser
If You Save Me
Lisa-Anne Julien
Mermaid Fillet
Mia Arderne
Lifting The Lid
Bonnie Espie
A Love that Heals
Cathrine Phiri
A Soft Landing
Wisani Mushwana
Hard Rain
Irma Venter, Elsa Silke
The Queer Book of Revelation
Siya Khumalo
Double Edged
Marina Auer
The Wanderers
Mphuthumi Ntabeni
The City is Mine
Niq Mhlongo
Ashes of Euphoria
Jean-Paul Willemse
Into the Sun
Takalani M
Medusa (English)
Rudie van Rensburg