- Fiksie
- Afrikaanse liefdesverhale
Moerbeibos
Dalene Matthee
ISBN:
9780624097013
Epub ISBN:
9780624065609
Uitgewer:
Tafelberg
Datum Vrygestel:
September 2026
Prys (incl. VAT):
R 320,00
Formaat:
Sagteband, 364pp
Oor hierdie boek:
Italiaanse sywurmboere word na Suid-Afrika gebring om ’n sybedryf te vestig in Gouna se boswêreld, waar moerbeibome verseg om te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Silas Miggel, ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne, kom hulle tot hulp. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . .
VERWANTE BOEKE
Ena Murray Speurverhale
Ena Murray
Helene de Kock Keur 10
Helene de Kock
'n Droomman vir Carmi
Elize Davies
Vier seisoene kind
Wilna Adriaanse
Helene de Kock Keur 6
Helene de Kock
Hartklop Omnibus 4
Malene Breytenbach, Madeleine Malherbe, Rykie Roux
Christine le Roux Keur 9
Christine le Roux
Roepman
Jan van Tonder
Christine le Roux Keur 6
Christine le Roux
Christine le Roux Keur 10
Christine le Roux
Met ander woorde
Wilna Adriaanse
Helene de Kock Keur 8
Helene de Kock
Ultrasatyn 3
Lucille du Toit, Elsa Winckler
Ons is nie almal so nie
Jeanne Goosen